Usages of gas
Wie is die gas?
Who is the guest?
Die gas is my vriend, en hy is baie vriendelik.
The guest is my friend, and he is very friendly.
Wie is die gas in die tuin? Dis my vriend.
Who is the guest in the garden? It's my friend.
Is die gas 'n Amerikaner of kom hy van Kanada?
Is the guest an American or does he come from Canada?
Daar is nie 'n bord vir my gas nie.
There isn't a plate for my guest.
Ons het nie genoeg kos vir die gaste nie.
We do not have enough food for the guests.
Ons het dertien stoele, maar veertien gaste.
We have thirteen chairs, but fourteen guests.
Kom die gaste op die negentiende of die twintigste November?
Are the guests coming on the nineteenth or the twentieth of November?
Ons was besig om met die nuwe gaste te gesels.
We were chatting with the new guests.
Ons moet vroeg opstaan om die huis vir die gaste voor te berei.
We must get up early to prepare the house for the guests.
Op Maandag het die restaurant die minste gaste.
On Monday the restaurant has the fewest guests.
Kom verwelkom die gaste by die voordeur!
Come welcome the guests at the front door!
Waarvandaan kom die gas?
Where does the guest come from?
Hy moet die vuur aansteek en die rooster skoonmaak voordat die gaste aankom.
He must light the fire and clean the grill before the guests arrive.
Die gaste het hulle gisteraand baie goed gedra.
The guests behaved themselves very well last night.
Sy vererg haar vir die gas, want hy is onbeleefd.
She gets annoyed at the guest, because he is rude.
Het enige van die gaste beperkings op wat hulle mag eet?
Do any of the guests have restrictions on what they may eat?
Al die gaste behalwe my suster kan suiwel eet.
All the guests except for my sister can eat dairy.
Die gasheer braai vleis vir almal, behalwe as 'n gas 'n vegetariese gereg verkies.
The host is grilling meat for everyone, unless a guest prefers a vegetarian dish.
Waar dink die gas in die ateljee aan?
What is the guest in the studio thinking about?
Die gas weet daar eintlik baie min van.
The guest actually knows very little about it.
Uiteindelik loop die gaste die groen laan af.
Finally the guests walk down the green avenue.
Die gaste het om middernag weggegaan.
The guests left at midnight.
Die burgemeester het die gaste welkom geheet.
The mayor welcomed the guests.
Onder die gaste was 'n bekende sanger.
Among the guests was a famous singer.
Dit is ongemanierd om te vertrek sonder om die gaste te gegroet het.
It is rude to leave without having greeted the guests.
Algemeen gesproke verkies hy vars speserye wanneer hy vir gaste kook.
Generally speaking, he prefers fresh spices when he cooks for guests.
Laat die gaste hulle vriendskap koester en mekaar ondersteun.
Let the guests cherish their friendship and support each other.
Ná die ysbreker soek elke gas iemand om stories mee uit te ruil.
After the icebreaker, every guest looks for someone to exchange stories with.
Dis nie dat daardie gaste onwelkom is nie, dis net dat die saal te klein is.
It's not that those guests are unwelcome, it's just that the hall is too small.
Die hotel verskaf gratis ontbyt aan alle gaste.
The hotel provides free breakfast to all guests.
Sorg dat alles in orde is voordat die gaste kom.
Make sure everything is in order before the guests come.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.