Learn Afrikaans: Die direksie sou reeds in die geheim oor 'n samesmelting onderhandel. - The board of directors is reportedly already negotiating in secret about a merger.