Usages of fliek
Hulle hou van die fliek.
They like the movie.
Ons hou nie van die fliek nie.
We do not like the movie.
Sy sing 'n bekende liedjie in 'n interessante fliek.
She sings a well-known song in an interesting movie.
Hoe laat begin die fliek? Om halfagt.
What time does the film start? At half past seven.
Jy kies 'n fliek of ek besluit vanaand.
You choose a movie or I decide tonight.
Ons het gisteraand 'n interessante fliek gekyk en baie gelag.
We watched an interesting movie last night and laughed a lot.
My suster verkies 'n goeie reeks bo 'n fliek.
My sister prefers a good series to a movie.
Die fliek is redelik lank, maar interessant.
The movie is fairly long, but interesting.
Selfs die skrywer dink die fliek is nogal sleg.
Even the writer thinks the movie is quite bad.
Dis 'n wonderlike fliek. Geniet dit!
It's a wonderful movie. Enjoy it!
Is die fliek Amerikaans of Brits?
Is the film American or British?
Die fliek is Amerikaans, maar die boek is Brits.
The movie is American, but the book is British.
Die eerste deel van die fliek was vervelig.
The first part of the film was boring.
Hoeveel keer het jy na die fliek gekyk?
How many times have you watched the film?
Ons wil die fliek nog een keer sien.
We want to see the film one more time.
Die fliek was vervelig, en ek was verveeld.
The film was boring, and I was bored.
Ek is nie lus vir 'n fliek nie.
I don't feel like a movie.
Ons kan iets anders doen, byvoorbeeld fliek toe gaan.
We can do something else, for example go to the movies.
Hoe lank duur die fliek?
How long does the movie last?
Die fliek duur twee uur.
The movie lasts two hours.
Aan die begin van die fliek is almal stil.
At the beginning of the film everyone is quiet.
Moenie so emosioneel wees nie; dis net 'n fliek.
Don't be so emotional; it's just a film.
Die einde van die fliek was baie treurig.
The end of the film was very sad.
Die fliek het my baie teleurgestel.
The film disappointed me a lot.
Die fliek het pas begin.
The film has just started.
Die fliek begin om agtuur; daarvoor eet ons pizza.
The film starts at eight o'clock; before that we're eating pizza.
Die fliek is stom, maar die kinders geniet dit.
The film is dumb, but the children enjoy it.
Hierdie fliek is net vir volwassenes.
This film is only for adults.
Waaroor handel die fliek?
What is the film about?
Hierdie fliek is te gewelddadig vir kinders.
This film is too violent for children.
Die fliek se spesiale effekte is wonderlik.
The film's special effects are wonderful.
Die fliek is gebaseer op 'n ware verhaal.
The film is based on a true story.
Die fliek het 'n baie dramatiese einde.
The film has a very dramatic ending.
Die baba het regdeur die fliek geslaap.
The baby slept right through the movie.
Die fliek was so swak dat ons halfpad weggegaan het.
The movie was so bad that we left halfway through.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.