Usages of daagliks
Die winkel word daagliks om vyfuur gesluit.
The shop is closed daily at five o'clock.
Vars brood word daagliks by die bakkery gebak.
Fresh bread is baked daily at the bakery.
Ek het genoeg motivering en hou aan om daagliks te strek.
I have enough motivation and keep on stretching daily.
Hy pendel daagliks anderhalf uur met die trein.
He commutes by train for one and a half hours daily.
Hier word sowel pikkewyne as robbe daagliks om twee-uur gevoer.
Here, both penguins and seals are fed daily at two o'clock.
Ons gebruik die skoolgeld vir die leerders se daaglikse behoeftes.
We use the school fees for the learners' daily needs.
Ons versamel daagliks statistiek, maar slegs 'n klein persentasie daarvan word gepubliseer.
We collect statistics daily, but only a small percentage of them are published.
Waarom verwag hulle daaglikse teenwoordigheid, waar die meeste werknemers afstandwerk verkies?
Why do they expect daily attendance, whereas most employees prefer remote work?
Ons meet die lugdruk uurliks en kontroleer die windspoed daagliks.
We measure the air pressure hourly and check the wind speed daily.
Sy skryf elke oggend die daaglikse minimum en maksimum in die logboek op.
Every morning she writes down the daily minimum and maximum in the logbook.
Hy het 'n vreemde afwyking in die daaglikse windspoed opgemerk.
He noticed a strange deviation in the daily wind speed.
Alle daaglikse lesings word bewaar en sal jaarliks vergelyk word.
All daily readings are preserved and will be compared annually.
Jy het baie potensiaal, maar jou daaglikse pligte verwaarloos mag jy nooit nie.
You have a lot of potential, but you may never neglect your daily duties.
Haar span motiveer doen sy daagliks met kalm en regverdige leierskap.
She does motivate her team daily with calm and fair leadership.
Baie van wat ons daagliks koop, is eintlik oorbodig.
Much of what we buy daily is actually superfluous.
Net soos proteïene, speel vitamiene 'n belangrike rol in ons daaglikse dieet.
Just like proteins, vitamins play an important role in our daily diet.
Die hoofkantoor staan daarop dat elke konsessiehouer daagliks gehaltebeheer toepas.
The head office insists that every franchisee apply quality control daily.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.