Usages of naweek
Ons wil die naweek in die see swem.
We want to swim in the sea this weekend.
Wil hulle die naweek in die tuin speel?
Do they want to play in the garden this weekend?
Hy wil nie die naweek werk nie.
He does not want to work this weekend.
Gaan julle hierdie naweek uit?
Are you going out this weekend?
Waar was jy verlede naweek?
Where were you last weekend?
Ons vergeet partykeer ons goeie gewoontes oor die naweek.
We sometimes forget our good habits over the weekend.
Ek het verlede naweek 'n lekker kafee ontdek.
I discovered a nice cafe last weekend.
Hy hoef nie oor die naweek na die gebou te kom nie.
He does not have to come to the building over the weekend.
Ek wil myself hierdie naweek bederf.
I want to treat myself this weekend.
Hulle het verlede naweek in die berge gaan kampeer.
They went to camp in the mountains last weekend.
As hy sy eie boot gehad het, sou hy elke naweek seil.
If he had his own boat, he would sail every weekend.
Ons gaan hierdie naweek weg.
We are going away this weekend.
Hy wil ophou om oor die naweek alkohol te drink.
He wants to stop drinking alcohol over the weekend.
Wil julle die naweek êrens langs die kus gaan kampeer?
Do you want to go camping somewhere along the coast this weekend?
Ons vriende het haar gehelp om voor die naweek in te trek.
Our friends helped her to move in before the weekend.
As dit tog net voor die naweek wou opklaar!
If only it would clear up before the weekend!
Ruim die helfte van die studente werk oor die naweek.
Well over half of the students work over the weekend.
Lize het belowe dat ons volgende naweek weer na die planete sou kyk.
Lize promised that we would look at the planets again next weekend.
Ons het die naweek by die see deurgebring.
We spent the weekend at the sea.
Dié tydrooster is vir die naweek, dit wil sê vir Saterdag en Sondag.
This timetable is for the weekend, that is to say for Saturday and Sunday.
Hy probeer oor die naweek verlore slaap inhaal so dikwels as hy kan.
He tries to catch up on lost sleep over the weekend as often as he can.
Ons huur 'n groter strandhuis sodat almal vir die naweek kan kom oorslaap.
We are renting a larger beach house so that everyone can come sleep over for the weekend.
Die teater bied sedert Mei komedie aan en is sedertdien elke naweek vol.
The theater has been offering comedy since May and has been full every weekend since then.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.