Word
Ons het op die stoep aan die gesels geraak terwyl die vleis aan die braai was.
Meaning
We started chatting on the veranda while the meat was grilling.
Part of speech
sentence
Pronunciation
Course
Breakdown of Ons het op die stoep aan die gesels geraak terwyl die vleis aan die braai was.
is
am, is, are
die
the
ons
we
het
have, has (to have) - present tense