Usages of braai
Kom braai Saterdag saam met ons!
Come barbecue with us on Saturday!
Ons het Sondag langs die rivier gaan braai.
We went to barbecue along the river on Sunday.
Ons het op die stoep aan die gesels geraak terwyl die vleis aan die braai was.
We started chatting on the veranda while the meat was grilling.
Die gasheer braai vleis vir almal, behalwe as 'n gas 'n vegetariese gereg verkies.
The host is grilling meat for everyone, unless a guest prefers a vegetarian dish.
Ons braai elke Sondag by my skoonpa.
We have a braai at my father-in-law's every Sunday.
Ek moet gou by die winkel gaan houtskool koop om vanaand te braai.
I quickly have to go buy charcoal at the shop to barbecue tonight.
Ons het elke aand gebraai vandat hulle by die strandhuis kom kuier het.
We have had a barbecue every evening since they came to visit at the beach house.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.