Usages of Sondag
Ons werk nie op Saterdag en Sondag nie.
We do not work on Saturday and Sunday.
Ek swem op Saterdag en ek rus altyd op Sondag.
I swim on Saturday and I always rest on Sunday.
Ek staan nie Sondag vroeg op nie.
I do not get up early on Sunday.
Hoe bederf jy jouself op 'n Sondag?
How do you treat yourself on a Sunday?
Ons het Sondag langs die rivier gaan braai.
We went to barbecue along the river on Sunday.
Die bakkery word nie op Sondag oopgemaak nie.
The bakery is not opened on Sunday.
Die winkel is op Sondag toe.
The shop is closed on Sunday.
Ons bly tot Sondag in Kaapstad.
We are staying in Cape Town until Sunday.
Op Sondag is alle banke toe.
On Sunday all banks are closed.
My pa is 'n goeie kok; hy kook elke Sondag.
My dad is a good cook; he cooks every Sunday.
Elke Sondag eet die gesin saam.
Every Sunday the family eats together.
My ouma speel elke Sondag klavier.
My grandmother plays piano every Sunday.
Die natuurreservaat is van Maandag af tot Sondag toe vir besoekers oop.
The nature reserve is open to visitors from Monday to Sunday.
Kan ons die vertoning sowel op Saterdag as op Sondag sien?
Can we see the show both on Saturday and on Sunday?
My ouma maak elke Sondag pannekoeke.
My grandmother makes pancakes every Sunday.
Die koor sing elke Sondag in die kerk.
The choir sings in the church every Sunday.
Die sentrum van die dorp is op Sondag baie rustig.
The centre of the town is very quiet on Sunday.
Die winkel is voortaan elke Sondag toe.
From now on the shop is closed every Sunday.
Die hond kry elke Sondag 'n been.
The dog gets a bone every Sunday.
Sover ek weet, is die winkel op Sondag toe.
As far as I know, the shop is closed on Sunday.
Pieter klim elke Sondag op die koppie agter die plaas.
Pieter climbs the little hill behind the farm every Sunday.
Die hele familie is Sondag bymekaar.
The whole family is together on Sunday.
Ons gaan Sondag na my skoonma-hulle toe.
We're going to see my mother-in-law and her family on Sunday.
Ons braai elke Sondag by my skoonpa.
We have a braai at my father-in-law's every Sunday.
Dié tydrooster is vir die naweek, dit wil sê vir Saterdag en Sondag.
This timetable is for the weekend, that is to say for Saturday and Sunday.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.