Usages of trein
Waarheen gaan daardie trein?
Where is that train going?
Hulle ry met die trein Kaapstad toe.
They go to Cape Town by train.
My suster se trein vertrek om nege-uur.
My sister's train departs at nine o'clock.
Ons trein kom om kwart oor twee in die middag.
Our train arrives at a quarter past two in the afternoon.
Die ander trein kom oor 'n uur en twintig minute.
The other train arrives in an hour and twenty minutes.
Hoe laat kom sy trein? Om halfses.
What time does his train arrive? At half past five.
Die trein vertrek op Maandag om nege-uur in die oggend.
The train leaves on Monday at nine o'clock in the morning.
Die trein is langer en vinniger as die bus.
The train is longer and faster than the bus.
My oom reis môre met die trein Kaapstad toe.
My uncle is travelling to Cape Town by train tomorrow.
Wanneer het die trein gisteraand by die stasie aangekom?
When did the train arrive at the station last night?
Die trein ry oor die brug en oor die rivier.
The train goes over the bridge and across the river.
Die trein ry deur die tonnel onder die berg.
The train goes through the tunnel under the mountain.
Wanneer vertrek die volgende trein?
When does the next train depart?
Elke passasier het 'n gemaklike sitplek op die trein.
Every passenger has a comfortable seat on the train.
Ons vermoed die trein gaan laat wees.
We suspect the train is going to be late.
Hy is kwaad omdat die trein reeds sonder hom weggery het.
He is angry because the train already drove off without him.
Kom gou, anders mis ons die trein!
Come quickly, otherwise we will miss the train!
Die trein was laat, maar gelukkig het ons betyds aangekom.
The train was late, but luckily we arrived on time.
Die laaste trein vertrek om agtuur.
The last train leaves at eight o'clock.
Die trein is laat? Ag nee!
The train is late? Oh no!
Die trein vertrek oor 'n halfuur.
The train leaves in half an hour.
Hy moes die trein verpas het.
He must have missed the train.
Daarenteen verminder treine besoedeling in ons stad.
By contrast, trains reduce pollution in our city.
Hy pendel daagliks anderhalf uur met die trein.
He commutes by train for one and a half hours daily.
Teen die tyd dat ons by die stasie aankom, is die trein al weg.
By the time we get to the station, the train has already gone.
Pieter het vaarwel gesê en op die trein geklim.
Pieter said farewell and got on the train.
Die rit met die trein was lank en vervelig.
The train ride was long and boring.
Die trein het eindelik aangekom.
The train finally arrived.
Die trein is 'n goedkoop alternatief vir die vliegtuig.
The train is a cheap alternative to the plane.
Perron twee is tans toe, vandaar dat haar trein nie daar stop nie.
Platform two is currently closed, hence why her train does not stop there.
Slegs direkte treine, dit wil sê alle sneltreine, vertrek van perron een.
Only direct trains, that is to say all express trains, depart from platform one.
Die laaste trein, d.w.s. die trein om middernag, is ongelukkig gekanselleer.
The last train, i.e. the train at midnight, has unfortunately been cancelled.
Ons neem die sneltrein, oftewel die vinnige trein, vandaar dat ons vroeg aankom.
We take the express train, or rather the fast train, hence why we arrive early.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.