| Question | Answer |
|---|---|
to watch out for, to beware of | pasop vir |
cable | kabel |
Watch out for the cable on the floor! | Pasop vir die kabel op die vloer! |
Sir, please watch out for that leaking pipe! | Meneer, pasop asseblief vir daardie lekkende pyp! |
dust | stof |
Watch out for the dust in the workshop! | Pasop vir die stof in die werkswinkel! |
He must watch out for the hot machines and cables. | Hy moet vir die warm masjiene en kabels pasop. |
area, zone | gebied |
This is a dangerous area in the factory. | Dit is 'n gevaarlike gebied in die fabriek. |
forbidden, prohibited | verbode |
It's strictly forbidden to smoke here. | Dis streng verbode om hier te rook. |
It's forbidden to walk in this area without permission. | Dis verbode om sonder toestemming in hierdie gebied te loop. |
emergency exit | nooduitgang |
It's strictly forbidden to park in front of the emergency exit. | Dis streng verbode om voor die nooduitgang te parkeer. |
Ma'am, please use the emergency exit in an emergency. | Mevrou, gebruik asseblief die nooduitgang in 'n noodgeval. |
helmet | helm |
Remember to always wear a helmet in the workshop. | Onthou om altyd 'n helm in die werkswinkel te dra. |
mask | masker |
Remember to wear a mask against the dust. | Onthou om 'n masker teen die stof te dra. |
injury | besering |
We wear a helmet and a mask to avoid an injury. | Ons dra 'n helm en 'n masker om 'n besering te vermy. |
Remember to follow the rules, because an injury here can be very serious. | Onthou om die reëls te volg, want 'n besering hier kan baie ernstig wees. |
to make sure, to ensure | seker maak |
Make sure that you take your helmet and glasses along. | Maak seker dat jy jou helm en bril saamneem. |
Make sure that you switch off the machine immediately. | Maak seker dat jy die masjien dadelik afskakel. |
She must make sure that every visitor understands the instructions. | Sy moet seker maak dat elke besoeker die instruksies verstaan. |
to take away (from someone) | afneem |
The teacher took Sipho's cellphone away in class. | Die juffrou het Sipho se selfoon in die klas afgeneem. |
It is forbidden to smoke here; they will take your cigarettes away. | Dis verbode om hier te rook; hulle sal jou sigarette afneem. |
At the airport they took my knife away. | By die lughawe het hulle my mes afgeneem. |
Your questions are stored by us to improve Elon.io
