The first time and the last (keer, begin, einde)

QuestionAnswer
time (occasion)
keer
I was in England twice.
Ek was twee keer in Engeland.
She goes to the gym three times a week.
Sy gaan drie keer per week gimnasium toe.
How many times have you watched the film?
Hoeveel keer het jy na die fliek gekyk?
the first time
die eerste keer
Last year I was in Cape Town for the first time.
Ek was verlede jaar vir die eerste keer in Kaapstad.
The first time it was difficult.
Die eerste keer was dit moeilik.
once more, one more time
nog een keer
Please say it once more.
Sê dit asseblief nog een keer.
We want to see the film one more time.
Ons wil die fliek nog een keer sien.
now and then
nou en dan
Now and then we eat at a restaurant.
Ons eet nou en dan by 'n restaurant.
Now and then he calls his grandmother.
Nou en dan bel hy sy ouma.
last (final; most recent)
laaste
When did you last eat?
Wanneer het jy die laaste keer geëet?
The last train leaves at eight o'clock.
Die laaste trein vertrek om agtuur.
It is the last day of our holiday.
Dit is die laaste dag van ons vakansie.
beginning, start
begin
At the beginning the work was difficult.
Aan die begin was die werk moeilik.
We were too late for the beginning of the concert.
Ons was te laat vir die begin van die konsert.
end
einde
At the end of the month I don't have much money.
Aan die einde van die maand het ek nie veel geld nie.
The end of the story was sad.
Die einde van die storie was hartseer.
moment
oomblik
Wait a moment, please.
Wag 'n oomblik, asseblief.
One moment, I'm coming!
Een oomblik, ek kom!
ever
ooit
Have you ever been to Namibia?
Was jy ooit in Namibië?
Have you ever flown in a plane?
Het jy ooit in 'n vliegtuig gevlieg?
by accident
per ongeluk
I ate your cake by accident.
Ek het per ongeluk jou koek geëet.
Johan bought two tickets by accident.
Johan het per ongeluk twee kaartjies gekoop.

Contributors