| Question | Answer |
|---|---|
phone | foon |
Where is my phone? | Waar is my foon? |
Please switch off your phone. | Skakel asseblief jou foon af. |
She looks at her phone every five minutes. | Sy kyk elke vyf minute na haar foon. |
telephone (landline) | telefoon |
We don't have a telephone at home anymore. | Ons het nie meer 'n telefoon by die huis nie. |
The office telephone is never quiet. | Die kantoor se telefoon is nooit stil nie. |
Will you please answer the telephone? | Sal jy asseblief die telefoon antwoord? |
text message | sms |
Will you send me a text message? | Sal jy vir my 'n sms stuur? |
I didn't receive your text message. | Ek het jou sms nie ontvang nie. |
Thandi sends her mother a text message every morning. | Thandi stuur elke oggend vir haar ma 'n sms. |
(phone) call | oproep |
I'm waiting for an important call. | Ek wag vir 'n belangrike oproep. |
Sorry, I have to answer this call. | Jammer, ek moet hierdie oproep antwoord. |
There were three calls for you. | Daar was drie oproepe vir jou. |
internet | internet |
The internet isn't working today. | Die internet werk vandag nie. |
Is there internet in the hotel? | Is daar internet in die hotel? |
I buy my clothes on the internet. | Ek koop my klere op die internet. |
to download | aflaai |
Download the program from the internet. | Laai die program van die internet af. |
Shall I download the photos for you? | Sal ek die foto's vir jou aflaai? |
I downloaded a new program yesterday. | Ek het gister 'n nuwe program afgelaai. |
to type; to tap | tik |
She types very fast. | Sy tik baie vinnig. |
I'm typing the letter on my computer. | Ek tik die brief op my rekenaar. |
The child taps on the window. | Die kind tik op die venster. |
Your questions are stored by us to improve Elon.io
