Usages of foon
Waar is my foon?
Where is my phone?
Skakel asseblief jou foon af.
Please switch off your phone.
Sy kyk elke vyf minute na haar foon.
She looks at her phone every five minutes.
Die juffrou is kwaad omdat hy sy foon uitgehaal het.
The teacher is angry because he took out his phone.
Hy het reeds die instelling op Ouma se foon verstel.
He has already adjusted the setting on Grandma's phone.
Hy kyk heeltyd na sy foon.
He looks at his phone all the time.
Hy neem sy foon nie op nie.
He isn't picking up his phone.
Ek het nie meer data op my foon nie.
I have no more data on my phone.
My foon stuur vir my elke oggend 'n herinnering.
My phone sends me a reminder every morning.
Watter model is jou foon?
Which model is your phone?
Wanneer word die nuwe foon bekendgestel?
When is the new phone being launched?
Ek het my foon laat val.
I dropped my phone.
Hoeveel tyd bestee jy elke dag aan jou foon?
How much time do you spend on your phone every day?
Iemand in die kantoor het lang vingers: my foon is weg.
Someone in the office is light-fingered: my phone is gone.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.