Word
Hierdie seep is sag op jou vel en skadeloos vir die natuur.
Meaning
This soap is gentle on your skin and harmless to nature.
Part of speech
sentence
Pronunciation
Course
Breakdown of Hierdie seep is sag op jou vel en skadeloos vir die natuur.
is
am, is, are
die
the
en
and
jou
your (singular)