Usages of uitsig
Die hoogste heuwel het die mooiste uitsig.
The highest hill has the most beautiful view.
Watter tafel by die venster het die mooiste uitsig?
Which table by the window has the most beautiful view?
Klim gerus die solder in en bewonder die uitsig!
Feel free to climb into the attic and admire the view!
Die uitsig vanaf die berg is pragtig.
The view from the mountain is magnificent.
Die uitsig bo-op die bergpas moes asemrowend gewees het!
The view on top of the mountain pass must have been breathtaking!
Hoe mooi is die uitsig hier nie!
How beautiful the view here is!
Op die heuwel geniet ons die buitelug en 'n wye uitsig.
On the hill we enjoy the open air and a wide view.
Die kamer bied 'n pragtige uitsig oor die see.
The room offers a beautiful view over the sea.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.