School subjects and rules (wiskunde, vak, reël)

QuestionAnswer
subject (at school)
vak
Which subject is your favourite?
Watter vak is jou gunsteling?
We have seven subjects this year.
Ons het hierdie jaar sewe vakke.
mathematics, maths
wiskunde
I find maths very difficult.
Ek vind wiskunde baie moeilik.
Who teaches you maths?
Wie leer julle wiskunde?
I am glad that I passed maths.
Ek is bly dat ek vir wiskunde geslaag het.
history
geskiedenis
I like history a lot.
Ek hou baie van geskiedenis.
In history we learn about our country.
In geskiedenis leer ons oor ons land.
History was my favourite at school.
Geskiedenis was my gunsteling op skool.
science
wetenskap
Science is an interesting subject.
Wetenskap is 'n interessante vak.
She wants to study science at university.
Sy wil wetenskap aan die universiteit studeer.
She thinks that science is very important.
Sy dink dat wetenskap baie belangrik is.
grade (school year)
graad
I don't know what grade she is in.
Ek weet nie in watter graad sy is nie.
My son is in grade three.
My seun is in graad drie.
What grade is your daughter in?
In watter graad is jou dogter?
In grade seven he won a prize for maths.
In graad sewe het hy 'n prys vir wiskunde gewen.
rule
reël
The school has a lot of rules.
Die skool het baie reëls.
Do you know the rules of the game?
Ken jy die reëls van die spel?
The rule is that nobody eats in class.
Die reël is dat niemand in die klas eet nie.
This rule is too strict.
Hierdie reël is te streng.
to take out
uithaal
Take out your books.
Haal julle boeke uit.
The teacher is angry because he took out his phone.
Die juffrou is kwaad omdat hy sy foon uitgehaal het.
I have to take out money at the bank.
Ek moet geld by die bank uithaal.
pupil (the traditional word)
leerling
textbook
handboek
I forgot my textbook at home.
Ek het my handboek by die huis vergeet.
exam paper
vraestel
The pupils are writing the first exam paper tomorrow.
Die leerlinge skryf môre die eerste vraestel.
How many questions are there in the exam paper?
Hoeveel vrae is daar in die vraestel?
matric (the final school year)
matriek
college
kollege
After matric Thandi wants to study at a college.
Na matriek wil Thandi aan 'n kollege studeer.
Johan studies at a college in Cape Town.
Johan studeer aan 'n kollege in Kaapstad.
timetable
rooster
Have you already seen the new timetable?
Het jy al die nuwe rooster gesien?
Look at the timetable: we have history on Tuesday.
Kyk na die rooster: ons het Dinsdag geskiedenis.
to correct (mistakes, written work)
verbeter
The teacher corrected my mistakes yesterday.
Die onderwyser het gister my foute verbeter.
sheet (of paper)
vel
Give each pupil a sheet of paper.
Gee vir elke leerling 'n vel papier.
experiment
eksperiment
In science we are doing an experiment today.
In wetenskap doen ons vandag 'n eksperiment.
picture, drawing
prentjie
There are lots of pretty pictures in this textbook.
Daar is baie mooi prentjies in hierdie handboek.
Draw a picture of the experiment.
Teken 'n prentjie van die eksperiment.
essay, composition
opstel
The teacher is correcting our essays.
Die juffrou verbeter ons opstelle.
Write your essay on a new sheet of paper.
Skryf jou opstel op 'n nuwe vel papier.
to fare, to get on (in a test)
vaar
How did your brother get on in matric?
Hoe het jou broer in matriek gevaar?
How did you get on in the test?
Hoe het jy in die toets gevaar?
answer (noun)
antwoord
I don't know the answer to this question.
Ek weet nie die antwoord op hierdie vraag nie.
Write the answers in your notebooks.
Skryf die antwoorde in julle notaboeke.

Contributors