Male and female words (onderwyseres, vriendin, kelnerin)

QuestionAnswer
waitress
kelnerin
The waitress brings us coffee.
Die kelnerin bring vir ons koffie.
The waiter and the waitress are married.
Die kelner en die kelnerin is getroud.
Is the waitress sick today?
Is die kelnerin vandag siek?
My mother is a teacher.
My ma is 'n onderwyseres.
The female teacher helps the children.
Die onderwyseres help die kinders.
She is a teacher at our school.
Sy is 'n onderwyser by ons skool.
She is my girlfriend, and he is my friend.
Sy is my vriendin, en hy is my vriend.
My male neighbour and my female neighbour are married.
My buurman en my buurvrou is getroud.

Contributors