| Question | Answer |
|---|---|
Sorry, I do not understand. | Jammer, ek verstaan nie. |
quickly, fast | vinnig |
You speak very fast. | Jy praat baie vinnig. |
Does he also speak fast? | Praat hy ook vinnig? |
slowly, slow | stadig |
No, he speaks slowly. | Nee, hy praat stadig. |
She is speaking slowly now. | Sy praat nou stadig. |
more slowly, slower | stadiger |
Please speak more slowly. | Praat asseblief stadiger. |
I am learning Afrikaans; please speak more slowly. | Ek leer Afrikaans; praat asseblief stadiger. |
to say | sê |
again | weer |
Please say that again. | Sê dit asseblief weer. |
Please read that again. | Lees dit asseblief weer. |
what | wat |
What is she saying? | Wat sê sy? |
to mean | beteken |
What does this mean? | Wat beteken dit? |
word | woord |
What does the word mean in English? | Wat beteken die woord in Engels? |
I do not understand the word. | Ek verstaan nie die woord nie. |
question | vraag |
Excuse me, I have a question. | Verskoon my, ek het 'n vraag. |
Do you understand the question? | Verstaan jy die vraag? |
How do you say that in Afrikaans? | Hoe sê jy dit in Afrikaans? |
Sorry, how do you say that in English? | Jammer, hoe sê jy dit in Engels? |
Your questions are stored by us to improve Elon.io
