Usages of werknemer
Die werknemers hoef nie op Vrydag 'n das te dra nie.
The employees do not have to wear a necktie on Friday.
Hierdie vergadering is nie vir elke werknemer verpligtend nie.
This meeting is not compulsory for every employee.
Die bestuurder behoort elke werknemer regverdig te behandel.
The manager ought to treat every employee fairly.
Volgens my is die veiligheid van werknemers die bestuurder se verantwoordelikheid.
In my opinion, the safety of employees is the manager's responsibility.
Het 'n kwart van die werknemers aan die opname deelgeneem?
Did a quarter of the employees participate in the survey?
Die nuwe werknemer is fluks en altyd betyds.
The new employee is hard-working and always on time.
Ons werknemers oortree selde die wet.
Our employees rarely break the law.
Elke werknemer is veronderstel om ons etiek en beginsels te respekteer.
Every employee is supposed to respect our ethics and principles.
Waarom verwag hulle daaglikse teenwoordigheid, waar die meeste werknemers afstandwerk verkies?
Why do they expect daily attendance, whereas most employees prefer remote work?
Die werknemers sorteer die pakkies groepsgewys volgens hulle bestemming.
The employees sort the parcels in groups according to their destination.
Werkgewers en -nemers moet saamwerk sodat nuwe vaardighede vinnig aangeleer word.
Employers and employees must cooperate so that new skills are acquired quickly.
Dis noodsaaklik om elke werknemer se veiligheid in ag te neem.
It is essential to take every employee's safety into account.
Hierdie dokument is 'n leidraad vir nuwe werknemers.
This document is a guideline for new employees.
Die saak het net drie werknemers.
The business has only three employees.
Die werknemers is nie tevrede met die nuwe bestuur nie.
The employees aren't satisfied with the new management.
Elke werknemer kry een keer per jaar 'n evaluasie.
Every employee gets an evaluation once a year.
Die wet vereis dat elke werknemer 'n kontrak het.
The law requires every employee to have a contract.
Elke werknemer verdien dieselfde salaris, ongeag geslag.
Every employee earns the same salary, regardless of gender.
Sy spreek namens al die werknemers.
She speaks on behalf of all the employees.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.