Usages of lekker
Die sop is baie lekker.
The soup is very tasty.
Die koek is 'n bietjie soet, maar baie lekker.
The cake is a little sweet, but very tasty.
Die warm hoender en die slaai is baie lekker.
The warm chicken and the salad are very tasty.
Ouma is besig om 'n lekker koek te bak.
Grandma is baking a delicious cake.
Hulle wil 'n lekker vakansie by die see hê.
They want to have a nice holiday at the sea.
Vrugte is lekker en goedkoop.
Fruit is tasty and cheap.
Ek het verlede naweek 'n lekker kafee ontdek.
I discovered a nice cafe last weekend.
Ek bring iets lekkers vir jou.
I am bringing something tasty for you.
Hierdie neute is baie sout en lekker.
These nuts are very salty and tasty.
Die gereg is baie lekker; ons bestel nog 'n porsie.
The dish is very tasty; we are ordering another portion.
My oupa maak die lekkerste sop in die wêreld.
My grandfather makes the tastiest soup in the world.
Die teater is altyd 'n lekker ervaring, selfs in die winter.
The theater is always a nice experience, even in the winter.
Baie dankie vir alles, almal kan nou lekker rus!
Thank you very much for everything, everyone can rest well now!
Rus lekker vanmiddag en word gou gesond!
Rest well this afternoon and get well soon!
Ek is daarvan oortuig dat die aand lekker sal wees.
I am convinced that the evening will be nice.
Hierdie koekie is lekker. Mag ek nog een kry?
This cookie is tasty. May I have one more?
Lekker Kersfees en 'n gelukkige Nuwejaar!
Merry Christmas and a happy New Year!
Daar is 'n lekker kafee om die hoek.
There is a nice café around the corner.
Die kos hier is anders, maar lekker.
The food here is different, but tasty.
Die temperatuur van die water is lekker.
The temperature of the water is nice.
Die kos by die restaurant was geweldig lekker.
The food at the restaurant was amazingly tasty.
Die pizza met kaas en tamaties is baie lekker.
The pizza with cheese and tomatoes is very tasty.
Die ete by die restaurant was duur, maar baie lekker.
The meal at the restaurant was expensive, but very tasty.
Hoe lekker is hierdie kos!
How tasty this food is!
Sy staan by die stalletjie omdat die speserye so lekker ruik.
She is standing at the stall because the spices smell so good.
Ons gesels lekker omdat ons dieselfde belangstellings het.
We're having a nice chat because we have the same interests.
Dis lekker om iemand met so 'n vriendelike persoonlikheid te ontmoet.
It's nice to meet someone with such a friendly personality.
Die slaapkamers is albei lekker ruim.
The bedrooms are both nice and spacious.
Op die volgende bladsy is 'n lekker resep vir boerewors.
On the next page is a delicious recipe for farmer's sausage.
Die ritme is so lekker dat die sanger dans, of hy nou moeg is of nie.
The rhythm is so nice that the singer dances, whether he is tired or not.
Haar handgemaakte seep ruik lekker en verkoop vinnig.
Her handmade soap smells nice and sells quickly.
Ja, die strykyster is te koop en dit stryk nog baie lekker.
Yes, the iron is for sale and it still irons very nicely.
Hoe maak daardie nuwe metode die mengsel ver lekkerder?
How does that new method make the blend far tastier?
Het jy al Pieter-hulle se lekker pastei geproe?
Have you tasted Pieter and the others' tasty pie yet?
Koop vir julleself iets lekkers.
Buy yourselves something nice.
Hierdie biltong is lekker, maar baie taai.
This biltong is nice, but very chewy.
Ons het 'n lekker blyplek op 'n plaas gekry.
We found a nice place to stay on a farm.
Die kos was, om die waarheid te sê, nie baie lekker nie.
To tell the truth, the food wasn't very nice.
Dis lekker om 'n vreemde taal te leer.
It is fun to learn a foreign language.
My skoonma bak die lekkerste koek.
My mother-in-law bakes the tastiest cake.
Ek dog jy is kwaad, maar ons het darem agterna lekker daaroor gelag.
I thought you were angry, but at least we had a good laugh about it afterwards.
Op Vrydag is julle op julle besigste, want die produkte is dan op hulle lekkerste.
On Friday you are at your busiest, because the products are at their tastiest then.
Die kos in hierdie restaurant is lekker en billik.
The food in this restaurant is tasty and reasonably priced.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.