Usages of swem
Hy swem in die see.
He swims in the sea.
Swem sy ook in die see?
Does she also swim in the sea?
Ons wil die naweek in die see swem.
We want to swim in the sea this weekend.
Ek kan swem en my suster kan dans.
I can swim and my sister can dance.
Dis warm vandag. Kom ons gaan swem!
It's warm today. Let's go swimming!
Ek swem op Saterdag en ek rus altyd op Sondag.
I swim on Saturday and I always rest on Sunday.
Die see is gevaarlik; moenie vandag swem nie!
The sea is dangerous; don't swim today!
Ek swem liewer in 'n skoon swembad.
I would rather swim in a clean swimming pool.
Ons het gister in die see gaan swem.
We went to swim in the sea yesterday.
Hy is mal oor sport en het 'n passie vir swem.
He is crazy about sport and has a passion for swimming.
Die eende swem in die rivier.
The ducks are swimming in the river.
'n Eend kan swem en vlieg.
A duck can swim and fly.
Ek hou van sport, byvoorbeeld swem en stap.
I like sport, for example swimming and walking.
Moenie met 'n vol maag swem nie!
Don't swim on a full stomach!
Die lewensredder sien dat die swemmer teen die sterk stroom swem.
The lifeguard sees that the swimmer is swimming against the strong current.
Julle mag hier swem solank as die groen vlag op die strand is.
You may swim here as long as the green flag is on the beach.
Wees versigtig vir die sterk stroom solank jy tussen die groot golwe swem!
Be careful of the strong current as long as you are swimming between the big waves!
Hierdie pikkewyne kan sowel vinnig swem as diep in die oseaan duik.
These penguins can both swim fast and dive deep in the ocean.
Sy swem in baan drie.
She is swimming in lane three.
Moenie in die rivier swem nie: daar is krokodille!
Don't swim in the river: there are crocodiles!
Die haai swem stadig onder die boot.
The shark is swimming slowly under the boat.
Net 'n gek sou in hierdie weer gaan swem.
Only a fool would go swimming in this weather.
Die water is hier vlak; die kinders kan veilig swem.
The water is shallow here; the children can swim safely.
Ons het by die meer gaan swem.
We went swimming at the lake.
Dis heerlik om in die getypoel te gaan swem.
It's lovely to go swim in the tidal pool.
Alhoewel die water koel is, wil sy in die getypoel gaan swem.
Although the water is cool, she wants to go swim in the tidal pool.
Moenie alleen gaan swem nie; jy kan verdrink.
Don't go swimming alone; you could drown.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.