| Question | Answer |
|---|---|
firstly | eerstens |
Firstly, I want to thank everyone who came tonight. | Eerstens wil ek almal bedank wat vanaand gekom het. |
Firstly, we must choose a date for the meeting. | Eerstens moet ons 'n datum vir die vergadering kies. |
secondly | tweedens |
Firstly, the flat is too small, and secondly, it's too expensive. | Eerstens is die woonstel te klein, en tweedens is dit te duur. |
Secondly, there isn't enough parking at the school. | Tweedens is daar nie genoeg parkeerplek by die skool nie. |
Secondly, the team didn't have enough time. | Tweedens het die span nie genoeg tyd gehad nie. |
lastly | laastens |
Lastly, I want to thank my parents. | Laastens wil ek my ouers bedank. |
Lastly: don't forget to lock the door! | Laastens: moenie vergeet om die deur te sluit nie! |
Lastly, the price is important too. | Laastens is die prys ook belangrik. |
in conclusion | ten slotte |
In conclusion, I want to say that I am very proud of you. | Ten slotte wil ek sê dat ek baie trots op julle is. |
In closing, the principal thanked everyone for their hard work. | Ten slotte het die skoolhoof almal vir hulle harde werk bedank. |
by the way | terloops |
By the way, have you phoned Johan yet? | Het jy terloops al vir Johan gebel? |
By the way, I found your keys in the kitchen. | Ek het terloops jou sleutels in die kombuis gekry. |
By the way, when is your birthday? | Terloops, wanneer is jou verjaarsdag? |
however | egter |
The plan is good; it is, however, very expensive. | Die plan is goed; dit is egter baie duur. |
We wanted to eat outside; the weather, however, was too cold. | Ons wou buite eet; die weer was egter te koud. |
The others are satisfied; Pieter, however, is angry. | Die ander is tevrede; Pieter is egter kwaad. |
yet, all the same | nogtans |
He was very ill, and yet he went to work. | Hy was baie siek, en nogtans het hy gaan werk. |
The tickets were expensive; all the same, we bought three. | Die kaartjies was duur; nogtans het ons drie gekoop. |
She sleeps little, but she is always cheerful all the same. | Sy slaap min, maar sy is nogtans altyd vrolik. |
anyway, in any case | in elk geval |
Thandi may be late, but we're starting anyway. | Thandi kom dalk laat, maar ons begin in elk geval. |
Thanks anyway for your help! | Dankie in elk geval vir jou hulp! |
In any case, it's too late to phone now. | In elk geval is dit nou te laat om te bel. |
Your questions are stored by us to improve Elon.io
