| Question | Answer |
|---|---|
to dare | durf |
precipice, abyss | afgrond |
I do not dare to look at the deep precipice. | Ek durf nie na die diep afgrond kyk nie. |
expedition | ekspedisie |
Who dares to climb further up during this dangerous expedition? | Wie durf tydens hierdie gevaarlike ekspedisie verder opklim? |
oxygen | suurstof |
She does not dare to climb up to the summit without extra oxygen. | Sy durf nie sonder ekstra suurstof na die kruin opklim nie. |
It suddenly started snowing during our expedition. | Dit het skielik tydens ons ekspedisie begin sneeu. |
mountaineer, mountain climber | bergklimmer |
to shiver, to tremble | bewe |
Wow, the mountaineers started shivering in the cold wind! | Sjoe, die bergklimmers het in die koue wind begin bewe! |
The mountaineer started slipping near the steep precipice. | Die bergklimmer het naby die steil afgrond begin gly. |
snowstorm, blizzard | sneeustorm |
to subside, to die down; to calm down | bedaar |
Fortunately, the snowstorm started subsiding before midnight. | Die sneeustorm het gelukkig voor middernag begin bedaar. |
base camp | basiskamp |
I believe the wind has started dying down at the base camp. | Ek glo die wind het by die basiskamp begin bedaar. |
to take shelter | skuil |
Where did you try to take shelter during the snowstorm? | Waar het julle tydens die sneeustorm probeer skuil? |
We tried to take shelter behind a big rock because it was so windy. | Ons het agter 'n groot rots probeer skuil omdat dit so winderig was. |
The guide tried to warn the mountaineer about the danger. | Die gids het die bergklimmer oor die gevaar probeer waarsku. |
She tried to reach the base camp before dark. | Sy het die basiskamp voor donker probeer bereik. |
He started trembling with fear, but he tried to stay calm. | Hy het van vrees begin bewe, maar hy het kalm probeer bly. |
He did not dare to risk it without extra oxygen. | Hy het dit nie sonder ekstra suurstof durf waag nie. |
Nobody dared to walk near the precipice in the dark. | Niemand het in die donker naby die afgrond durf loop nie. |
We did not dare to stay outside the base camp during the snowstorm. | Ons het nie tydens die sneeustorm buite die basiskamp durf bly nie. |
Please calm down and tell me what happened. | Bedaar asseblief en vertel my wat gebeur het. |
Fortunately the angry customer calmed down quickly. | Die kwaai klant het gelukkig gou bedaar. |
Your questions are stored by us to improve Elon.io
