Usages of jou
Ek laat jou my nuwe boek lees.
I let you read my new book.
Ek koop nuwe blomme vir jou.
I buy new flowers for you.
Ek sit tussen jou en my suster.
I sit between you and my sister.
Ek help jou om die lêer op te laai.
I help you to upload the file.
Ek sit langs jou.
I sit next to you.
Ek sit op die vloer en wag vir jou.
I sit on the floor and wait for you.
Ek gee jou nog 'n kans om die saak reg te maak.
I give you another chance to set the matter right.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.