Learn Afrikaans: Los die plakkate nou maar daar; die besoekers kom reeds binne. - Just leave the posters there now; the visitors are already coming inside.