The past tense (het + ge-…)

QuestionAnswer
yesterday afternoon
gistermiddag
I worked at home yesterday afternoon.
Ek het gistermiddag by die huis gewerk.
What did you do yesterday afternoon?
Wat het jy gistermiddag gedoen?
match, game
wedstryd
We watched a big match on television.
Ons het 'n groot wedstryd op televisie gekyk.
to win
wen
Who won the match?
Wie het die wedstryd gewen?
My sister played and she won.
My suster het gespeel en sy het gewen.
to laugh
lag
We watched an interesting movie last night and laughed a lot.
Ons het gisteraand 'n interessante fliek gekyk en baie gelag.
The friends laughed together at the cafe.
Die vriende het saam by die kafee gelag.
to cry
huil
The boy cried because he fell.
Die seun het gehuil, want hy het geval.
Why did your brother cry this morning?
Hoekom het jou broer vanoggend gehuil?
to taste
proe
We ate warm bread and tasted the cheese.
Ons het warm brood geëet en die kaas geproe.
Did you taste my mother's cake?
Het jy my ma se koek geproe?
recently
onlangs
theatre
teater
Recently she sang at the theatre.
Onlangs het sy by die teater gesing.
They recently bought tickets for the theatre.
Hulle het onlangs kaartjies vir die teater gekoop.
picnic
piekniek
My mother and father had a picnic in the park.
My ma en pa het 'n piekniek in die park gehad.
fun
pret
We had a lot of fun at the picnic.
Ons het baie pret by die piekniek gehad.
He did not have fun at the party.
Hy het nie pret by die partytjie gehad nie.
She did not practise, because she did not have time.
Sy het nie geoefen nie, want sy het nie tyd gehad nie.

Contributors