| Question | Answer |
|---|---|
summer | somer |
It is very warm in the summer. | Dit is baie warm in die somer. |
sun | son |
The sun is very warm today. | Die son is vandag baie warm. |
My sister sits in the sun by the sea. | My suster sit in die son by die see. |
My brother likes the summer very much. | My broer hou baie van die somer. |
autumn, fall | herfs |
It is a little cold in the autumn. | Dit is 'n bietjie koud in die herfs. |
The trees in the park are yellow and brown in the autumn. | Die bome in die park is geel en bruin in die herfs. |
winter | winter |
The winter here is too cold. | Die winter hier is te koud. |
rain | reën |
There is a lot of rain in the winter in Cape Town. | Daar is baie reën in die winter in Kaapstad. |
She does not want to walk in the rain. | Sy wil nie in die reën stap nie. |
spring | lente |
Do you like the spring? | Hou jy van die lente? |
The garden has enough water and sun in the spring. | Die tuin het genoeg water en son in die lente. |
He sits under the tree in the garden in the spring. | Hy sit onder die boom in die tuin in die lente. |
to rain | reën |
It is raining in Cape Town today. | Dit reën vandag in Kaapstad. |
Does it rain a lot in winter? | Reën dit baie in die winter? |
weather | weer |
The weather is very warm today. | Die weer is vandag baie warm. |
The weather in winter is cold. | Die weer in die winter is koud. |
what's the weather like? | hoe lyk die weer |
What's the weather like in Cape Town? | Hoe lyk die weer in Kaapstad? |
What's the weather like today? It is raining. | Hoe lyk die weer vandag? Dit reën. |
Your questions are stored by us to improve Elon.io
