Past tense with 'laat', 'sien', and 'hoor' (het laat/sien/hoor…)

QuestionAnswer
mechanic
werktuigkundige
engine
enjin
She had the mechanic look at the engine.
Sy het die werktuigkundige na die enjin laat kyk.
windscreen, windshield
voorruit
We had the windscreen replaced at the mechanic.
Ons het die voorruit by die werktuigkundige laat vervang.
The windscreen broke; therefore he had it repaired.
Die voorruit het gebreek; daarom het hy dit laat regmaak.
dishwasher
skottelgoedwasser
Have you had the dishwasher repaired yet?
Het jy al die skottelgoedwasser laat regmaak?
We had a new dishwasher installed.
Ons het 'n nuwe skottelgoedwasser laat installeer.
vacuum cleaner
stofsuier
He has not had the vacuum cleaner repaired yet.
Hy het nog nie die stofsuier laat herstel nie.
She had the broken vacuum cleaner thrown away.
Sy het die stukkende stofsuier laat weggooi.
to bark
blaf
We heard the neighbour's dog bark last night.
Ons het gisteraand die buurvrou se hond hoor blaf.
Did you also hear the dogs bark outside?
Het jy ook die honde buite hoor blaf?
I saw him drive away early this morning.
Ek het hom vroeg vanoggend sien wegry.
to slip, to slide
gly
She saw the bus slip on the wet road.
Sy het die bus op die nat pad sien gly.
He did not see the car slide on the ice.
Hy het nie die kar op die ys sien gly nie.
to collide, to crash
bots
We heard two cars collide at the intersection.
Ons het twee motors by die kruising hoor bots.
She saw the taxi crash into the gate.
Sy het die taxi teen die hek sien bots.
to vibrate, to tremble
tril
I felt my cellphone vibrate in my pocket.
Ek het my selfoon in my sak voel tril.
to shake
skud
He felt the engine vibrate and felt the car shake.
Hy het die enjin voel tril en die kar voel skud.
We suddenly felt the ground shake under our feet.
Ons het die grond skielik onder ons voete voel skud.