Long ago and from now on (lankal, tevore, voortaan)

QuestionAnswer
period (of time)
periode
That was a difficult period in my life.
Dit was 'n moeilike periode in my lewe.
In that period we lived in Cape Town.
In daardie periode het ons in Kaapstad gewoon.
The museum is closed for a short period.
Die museum is vir 'n kort periode toe.
quarter (of a year), term
kwartaal
The second term starts next week.
Die tweede kwartaal begin volgende week.
The company sold a lot this quarter.
Die maatskappy het hierdie kwartaal baie verkoop.
Every term the parents get a report from the school.
Elke kwartaal kry die ouers 'n verslag van die skool.
calendar
kalender
There is a calendar hanging in the kitchen.
Daar hang 'n kalender in die kombuis.
I write every appointment on the calendar.
Ek skryf elke afspraak op die kalender.
Look on the calendar to see which day the party is.
Kyk op die kalender watter dag die partytjie is.
for now, in the meantime (while waiting)
solank
Go and sit down for now; the doctor is coming soon.
Gaan solank sit; die dokter kom nou-nou.
I'll wash the dishes in the meantime.
Ek sal solank die skottelgoed was.
Have a cup of coffee in the meantime; I'll be finished soon.
Drink solank 'n koppie koffie; ek is nou-nou klaar.
long ago, for ages
lankal
I've known Thandi for ages.
Ek ken Thandi al lankal.
The bus left long ago.
Die bus het lankal vertrek.
We have wanted to get a dog for ages.
Ons wou lankal 'n hond kry.
before (at an earlier time)
tevore
I have never been to Namibia before.
Ek was nog nooit tevore in Namibië nie.
The day before, it rained a lot.
Die dag tevore het dit baie gereën.
Have you learnt Afrikaans before?
Het jy al tevore Afrikaans geleer?
from now on
voortaan
From now on I'm going to walk every morning.
Voortaan gaan ek elke oggend stap.
From now on I'll hang my keys by the door.
Voortaan sal ek my sleutels by die deur hang.
From now on the shop is closed every Sunday.
Die winkel is voortaan elke Sondag toe.
all the time
heeltyd
The baby cries all the time.
Die baba huil heeltyd.
He looks at his phone all the time.
Hy kyk heeltyd na sy foon.
I think about you all the time.
Ek dink heeltyd aan jou.
yet again, once again
alweer
You're late again!
Jy is alweer laat!
It's raining yet again.
Dit reën alweer.
He has forgotten his keys yet again.
Hy het alweer sy sleutels vergeet.
at last, finally
eindelik
The train finally arrived.
Die trein het eindelik aangekom.
We have finally bought a house.
Ons het eindelik 'n huis gekoop.
At last it's Friday!
Eindelik is dit Vrydag!
last (the last time)
laas
When did you last see her?
Wanneer het jy haar laas gesien?
I last saw him at the wedding.
Ek het hom laas by die troue gesien.
When I was last here, the shop was still open.
Toe ek laas hier was, was die winkel nog oop.
once (at one time)
eens
I once lived in England.
Ek het eens in Engeland gewoon.
My grandfather was once a teacher in this town.
My oupa was eens 'n onderwyser in hierdie dorp.
There was once a small village beside the river.
Daar was eens 'n klein dorpie langs die rivier.
just (recently), only just
pas
I have only just arrived.
Ek het pas aangekom.
The film has just started.
Die fliek het pas begin.
She has just turned eighteen.
Sy het pas agtien geword.
a while (a longer time)
'n ruk
I'm going to stay with my parents for a while.
Ek gaan 'n ruk by my ouers bly.
After a while the rain stopped.
Na 'n ruk het die reën opgehou.
I haven't seen Johan for a while.
Ek het Johan al 'n ruk nie gesien nie.
before that, beforehand
daarvoor
I live here now; before that I lived in England.
Ek woon nou hier; daarvoor het ek in Engeland gewoon.
The film starts at eight o'clock; before that we're eating pizza.
Die fliek begin om agtuur; daarvoor eet ons pizza.
The week before that he was ill.
Die week daarvoor was hy siek.

Contributors