Fractions, percentages, and approximators (anderhalf, persent, sowat)

QuestionAnswer
survey
opname
half (part or share)
helfte
The survey shows that half of the residents save.
Die opname wys dat die helfte van die inwoners spaar.
income
inkomste
A third of her income goes toward rent.
'n Derde van haar inkomste gaan vir huurgeld.
Did a quarter of the employees participate in the survey?
Het 'n kwart van die werknemers aan die opname deelgeneem?
one and a half
anderhalf
He commutes by train for one and a half hours daily.
Hy pendel daagliks anderhalf uur met die trein.
average (adjective); on average
gemiddeld
On average, she exercises for one and a half hours per week at the gym.
Sy oefen gemiddeld anderhalf uur per week in die gimnasium.
research
navorsing
percent
persent
The new research shows that twenty percent of us work from home.
Die nuwe navorsing wys dat twintig persent van ons tuis werk.
majority
meerderheid
What does the research show about the majority's expenses?
Wat wys die navorsing oor die meerderheid se uitgawes?
Families save ten percent of their income on average.
Gesinne spaar gemiddeld tien persent van hulle inkomste.
The majority spends less than thirty percent on food.
Die meerderheid gee minder as dertig persent aan kos uit.
approximately
ongeveer
Annelie spends approximately a third of her salary on groceries.
Annelie gee ongeveer 'n derde van haar salaris aan kruideniersware uit.
Approximately forty percent of the budget was for education.
Ongeveer veertig persent van die begroting was vir onderwys.
about, roughly
sowat
Pieter uses about a quarter of his time for sports.
Pieter gebruik sowat 'n kwart van sy tyd vir sport.
People who travel spend roughly twenty percent on accommodation.
Mense wat reis, gee sowat twintig persent aan verblyf uit.
barely, hardly
skaars
Barely ten percent of the residents use public transport.
Skaars tien persent van die inwoners gebruik openbare vervoer.
Yesterday barely a quarter of the members were present.
Gister was skaars 'n kwart van die lede teenwoordig.
well over, a good
ruim
Well over half of the students work over the weekend.
Ruim die helfte van die studente werk oor die naweek.
Yesterday we waited in traffic for well over one and a half hours.
Ons het gister ruim anderhalf uur in die verkeer gewag.

Contributors