Usages of speelgoed
Toe ek in die laerskool was, wou ek baie speelgoed hê.
When I was in primary school, I wanted a lot of toys.
Sy het haar speelgoed vergeet toe sy 'n troeteldier gekry het.
She forgot her toys when she got a pet.
Die seuntjie het al sy speelgoed mooitjies gebêre.
The little boy put all his toys away nicely.
Daar lê oral speelgoed in die huis.
There are toys lying everywhere in the house.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.