Usages of die dag
Woensdag is die dag wanneer ons fiksheidsklas die hardloopbaan gebruik.
Wednesday is the day when our fitness class uses the running track.
Vandag is ’n mooi dag.
Today is a beautiful day.
Ek moet die stoel môre aan my buurvrou teruggee, want ek het dit net vir een dag geleen.
I must give the chair back to my female neighbor tomorrow, because I borrowed it only for one day.
Dit is 'n gewone dag by die kantoor.
It is an ordinary day at the office.
Ná 'n lang dag droom sy van 'n week by die see, waar sy kan ontspan.
After a long day she dreams of a week by the sea, where she can relax.
Aan die begin van die dag drink ek koffie.
At the beginning of the day I drink coffee.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.