Usages of eindstryd
As ons beter verdedig het, sou ons Saterdag se eindstryd gewen het.
If we had defended better, we would have won Saturday's final.
Het sy nog 'n doel geskop, sou ons die eindstryd gewen het!
Had she kicked one more goal, we would have won the final!
Wat sou in die eindstryd gebeur het as ons kaptein nie gespeel het nie?
What would have happened in the final if our captain had not played?
Dat sy vir die eindstryd gekwalifiseer het, verbaas niemand nie.
That she qualified for the final surprises nobody.
Hy het 'n verbasend foutlose rondte in die eindstryd gery.
He rode a surprisingly flawless round in the final.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.