Usages of vrou
My vrou is 'n onderwyser.
My wife is a teacher.
Sy vrou kom van Kanada.
His wife comes from Canada.
Hy is al agt jaar 'n prokureur en sy vrou is 'n ingenieur.
He has been a lawyer for eight years and his wife is an engineer.
Hy het sy vrou baie lief.
He loves his wife very much.
My vrou drink nie bier nie.
My wife does not drink beer.
Sy voorouers kom uit Frankryk, en dié van sy vrou uit Ierland.
His ancestors come from France, and those of his wife from Ireland.
Hy gee sy vrou 'n soen.
He gives his wife a kiss.
Die verdagte het gif in sy vrou se koffie gesit.
The suspect put poison in his wife's coffee.
Hy was veertig jaar lank trou aan sy vrou.
He was faithful to his wife for forty years.
Hy het sy geloof verloor toe sy vrou gesterf het.
He lost his faith when his wife died.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.