Recipients in the passive (daar is vir my…, ek het… gekry)

QuestionAnswer
certificate
sertifikaat
She got her first certificate yesterday.
Sy het gister haar eerste sertifikaat gekry.
medal
medalje
He got a medal for second place.
Hy het 'n medalje vir die tweede plek gekry.
official
amptelik
notice
kennisgewing
Why did you get an official notice and a fine?
Hoekom het jy 'n amptelike kennisgewing en 'n boete gekry?
Everyone in the class was given a certificate.
Daar is vir elkeen in die klas 'n sertifikaat gegee.
I was sent an official notice this morning.
Daar is vanoggend vir my 'n amptelike kennisgewing gestuur.
award
toekenning
ceremony
seremonie
Did your sister get an award at the ceremony?
Het jou suster 'n toekenning by die seremonie gekry?
He was given a medal and a special award.
Vir hom is 'n medalje en 'n spesiale toekenning gegee.
trophy
trofee
to hand over
oorhandig
She was handed a big trophy at the ceremony.
Vir haar is 'n groot trofee by die seremonie oorhandig.
When is the trophy being handed over to the best player?
Wanneer word die trofee vir die beste speler oorhandig?
reward
beloning
The honest boy was promised a reward.
Daar is vir die eerlike seun 'n beloning belowe.
She got a big reward for her hard work.
Sy het 'n groot beloning vir haar harde werk gekry.
to grant, to permit
toestaan
My brother was granted a scholarship for next year.
Daar is vir my broer 'n beurs vir volgende jaar toegestaan.
I have been granted extra leave provided that I complete my report.
Vir my is ekstra verlof toegestaan mits ek my verslag voltooi.
If you park here, you will be given a fine.
Indien jy hier parkeer, word daar vir jou 'n boete gegee.

Contributors