| Question | Answer |
|---|---|
eleven | elf |
twelve | twaalf |
There are eleven or twelve books on the table. | Daar is elf of twaalf boeke op die tafel. |
thirteen | dertien |
fourteen | veertien |
We have thirteen chairs, but fourteen guests. | Ons het dertien stoele, maar veertien gaste. |
fifteen | vyftien |
sixteen | sestien |
There are fifteen boys and sixteen girls in the school. | Daar is vyftien seuns en sestien meisies in die skool. |
seventeen | sewentien |
eighteen | agtien |
The shop has seventeen or eighteen computers. | Die winkel het sewentien of agtien rekenaars. |
nineteen | negentien |
twenty | twintig |
I see nineteen cars and twenty trees in the street. | Ek sien negentien motors en twintig bome in die straat. |
How old are you? | Hoe oud is jy? |
year | jaar |
I am eighteen years old. | Ek is agtien jaar oud. |
My son is eleven years old and my daughter is twelve. | My seun is elf jaar oud en my dogter is twaalf. |
Is her brother thirteen or fourteen years old? | Is haar broer dertien of veertien jaar oud? |
How old are your children? | Hoe oud is julle kinders? |
Our children are fifteen and sixteen years old. | Ons kinders is vyftien en sestien jaar oud. |
The girl is seventeen years old. | Die meisie is sewentien jaar oud. |
He is not nineteen years old, he is twenty. | Hy is nie negentien jaar oud nie, hy is twintig. |
Your questions are stored by us to improve Elon.io
