At the game reserve (wildtuin, kameelperd, renoster)

QuestionAnswer
game reserve
wildtuin
We are going to the game reserve in December.
Ons gaan in Desember wildtuin toe.
In the game reserve you have to stay in your car.
In die wildtuin moet jy in jou kar bly.
giraffe
kameelperd
A giraffe has a very long neck.
'n Kameelperd het 'n baie lang nek.
The giraffes eat the leaves of the tall trees.
Die kameelperde eet die blare van die hoë bome.
baboon
bobbejaan
In the game reserve we saw giraffes and baboons.
In die wildtuin het ons kameelperde en bobbejane gesien.
Watch out, the baboons steal food out of the cars!
Pasop, die bobbejane steel kos uit die karre!
A baboon is sitting on the roof of our car.
'n Bobbejaan sit op die dak van ons kar.
rhinoceros
renoster
Sipho saw two rhinos at the river yesterday.
Sipho het gister twee renosters by die rivier gesien.
Rhinos are big, but they don't see very well.
Renosters is groot, maar hulle sien nie baie goed nie.
We did at least see one rhino.
Ons het darem een renoster gesien.
crocodile
krokodil
Don't swim in the river: there are crocodiles!
Moenie in die rivier swem nie: daar is krokodille!
The crocodile is lying still in the sun.
Die krokodil lê stil in die son.
camel
kameel
Johan, have you ever ridden a camel?
Johan, het jy al ooit op 'n kameel gery?
A camel does not need water every day.
'n Kameel het nie elke dag water nodig nie.
shark
haai
There are sharks in the sea near Cape Town.
Daar is haaie in die see by Kaapstad.
The shark is swimming slowly under the boat.
Die haai swem stadig onder die boot.
to sting, to stab
steek
Watch out, the bee can sting!
Pasop, die by kan steek!
A bee stung me on the arm.
'n By het my in die arm gesteek.
The mosquitoes bit me all night.
Die muskiete het my die hele nag gesteek.
The thief stabbed the man with a knife.
Die dief het die man met 'n mes gesteek.
to blow (with the mouth)
blaas
The elephant blows sand over its back.
Die olifant blaas sand oor sy rug.
The child blows out the candles on his cake.
Die kind blaas die kerse op sy koek uit.

Contributors