| Question | Answer |
|---|---|
horse | perd |
The horse runs very fast. | Die perd hardloop baie vinnig. |
My grandfather has three horses on his farm. | My oupa het drie perde op sy plaas. |
Which horse is the fastest? | Watter perd is die vinnigste? |
pig | vark |
Pigs are very clever. | Varke is baie slim. |
cow | koei |
My uncle has a farm with cows and pigs. | My oom het 'n plaas met koeie en varke. |
Cows give milk. | Koeie gee melk. |
There are twenty cows in the field. | Daar is twintig koeie in die veld. |
duck | eend |
The ducks are swimming in the river. | Die eende swem in die rivier. |
The children are giving the ducks bread. | Die kinders gee vir die eende brood. |
A duck can swim and fly. | 'n Eend kan swem en vlieg. |
donkey | donkie |
A donkey is smaller than a horse. | 'n Donkie is kleiner as 'n perd. |
The donkey doesn't want to walk. | Die donkie wil nie loop nie. |
The donkey is carrying the heavy bags. | Die donkie dra die swaar sakke. |
elephant | olifant |
Have you ever seen an elephant? | Het jy al 'n olifant gesien? |
Elephants drink a lot of water. | Olifante drink baie water. |
tiger | tier |
The tiger is sleeping in the sun. | Die tier slaap in die son. |
Tigers are very dangerous. | Tiere is baie gevaarlik. |
Is a tiger faster than a horse? | Is 'n tier vinniger as 'n perd? |
zoo | dieretuin |
The elephant is the biggest in the zoo. | Die olifant is die grootste in die dieretuin. |
We are going to the zoo on Saturday. | Ons gaan Saterdag dieretuin toe. |
The children want to see the elephants at the zoo. | Die kinders wil die olifante in die dieretuin sien. |
sheep | skaap |
mouse | muis |
There is a mouse in the kitchen! | Daar is 'n muis in die kombuis! |
frog | padda |
The children are looking for frogs in the water. | Die kinders soek paddas in die water. |
ant | mier |
There are ants on the table! | Daar is miere op die tafel! |
Ants are small, but very strong. | Miere is klein, maar baie sterk. |
spider | spinnekop |
Our cat is afraid of mice and spiders! | Ons kat is bang vir muise en spinnekoppe! |
There is a big spider in the bath. | Daar is 'n groot spinnekop in die bad. |
mosquito | muskiet |
Close the window; the mosquitoes are coming in! | Maak die venster toe; die muskiete kom in! |
bee | by |
Bees make honey. | Bye maak heuning. |
fly (insect) | vlieg |
A frog eats flies and mosquitoes. | 'n Padda eet vlieë en muskiete. |
The bees fly from flower to flower. | Die bye vlieg van blom tot blom. |
There is a fly in my soup! | Daar is 'n vlieg in my sop! |
wing | vlerk |
Bees and flies have wings. | Bye en vlieë het vlerke. |
The duck's wings are white and grey. | Die eend se vlerke is wit en grys. |
goat | bok |
My uncle has sheep and goats on his farm. | My oom het skape en bokke op sy plaas. |
The sheep and the goats are drinking water at the river. | Die skape en die bokke drink water by die rivier. |
to lick | lek |
The dog is licking my face. | Die hond lek my gesig. |
The cat licks the cream out of the bowl. | Die kat lek die room uit die bak. |
Your questions are stored by us to improve Elon.io
