Usages of oortuig
Sy het my oortuig om saam te kom.
She convinced me to come along.
Ek kan hom nie oortuig nie.
I can't convince him.
Geen van sy komposisies het die streng jurie oortuig nie.
None of his compositions convinced the strict jury.
Dit is deur elke misleidende bewering dadelik te weerlê dat sy die media oortuig het.
It was by immediately refuting every misleading allegation that she convinced the media.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.