WordskynMeaningto seem, to appearPart of speechverbPronunciationCourseAfrikaansLessonTurning out and seeming to be (blyk, skyn)Usages of skynDie voorwerp se oorsprong skyn 'n geheim te wees.The object's origin seems to be a secret.Dit skyn dat niemand die oorsprong daarvan ken nie.It seems that nobody knows its origin.Die skildery skyn uit die sewentiende eeu te wees.The painting seems to be from the seventeenth century.