Usages of gedrag
'n Mens is altyd verantwoordelik vir jou eie gedrag.
One is always responsible for one's own behavior.
Hoe kan 'n mens jou gedrag en gewoontes verbeter?
How can one improve one's behavior and habits?
Ek skaam my vir my broer se gedrag.
I am ashamed of my brother's behaviour.
Sulke nalatige gedrag help ons reputasie geensins nie.
Such negligent behaviour in no way helps our reputation.
'n Swak wisselkoers beïnvloed verbruikers se koopkrag en -gedrag.
A weak exchange rate affects consumers' purchasing power and behaviour.
Hy lees al jare lank die literatuur oor menslike gedrag.
He has been reading the literature on human behaviour for years.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.