Usages of resep
Ons moet die resep lees voordat ons begin.
We must read the recipe before we start.
Ek bak nooit 'n koek voordat ek die resep lees nie.
I never bake a cake before I read the recipe.
Sy het die eiers en melk gemeng nadat sy die resep gelees het.
She mixed the eggs and milk after she read the recipe.
Op die volgende bladsy is 'n lekker resep vir boerewors.
On the next page is a delicious recipe for farmer's sausage.
Die twee resepte lyk dieselfde, behalwe dat hierdie koek geen eiers bevat nie.
The two recipes look the same, except that this cake contains no eggs.
Die resep is baie eenvoudig.
The recipe is very simple.
Wat kort jy nog vir die resep?
What do you still need for the recipe?
Gelukkig genoeg het haar ouma daardie ou resepte betyds opgeskryf.
Fortunately enough, her grandmother wrote down those old recipes in time.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.