Usages of klerekas
Daar is twee handsakke in die klerekas: 'n klein handsak en 'n groot een.
There are two handbags in the wardrobe: a small handbag and a big one.
Elke uitrusting in die klerekas is mooi, maar ek wil hierdie een aanpas.
Every outfit in the wardrobe is pretty, but I want to try on this one.
Die ou sokkies is vuil, maar die nuwes is in die klerekas.
The old socks are dirty, but the new ones are in the wardrobe.
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.