Usages of kuns
Die vrou hou van kuns, en die man hou van musiek.
The woman likes art, and the man likes music.
Hou hy van kuns?
Does he like art?
Kuns is 'n interessante stokperdjie, maar sy verkies musiek.
Art is an interesting hobby, but she prefers music.
Almal het 'n ander smaak in musiek en kuns.
Everyone has a different taste in music and art.
Sport mag nie ten koste van kuns en musiek groei nie.
Sport may not grow at the expense of art and music.
Is jy geïnteresseerd in kuns?
Are you interested in art?
Talle besoekers bewonder die groot verskeidenheid kuns en kos.
Numerous visitors admire the great variety of art and food.
Hoe baie het haar kuns ons lewe nie verryk nie!
How much her art has enriched our lives!
Elon.io is an online learning platform
We have an entire course teaching Afrikaans grammar and vocabulary.