How long? (hoe lank, 'n halfuur, middernag)

QuestionAnswer
how long
hoe lank
How long have you been living in Cape Town?
Hoe lank woon jy al in Kaapstad?
How long have you been here?
Hoe lank is jy al hier?
to last, to take (time)
duur
How long does the movie last?
Hoe lank duur die fliek?
The movie lasts two hours.
Die fliek duur twee uur.
(little) while
rukkie
Can you wait a little while?
Kan jy 'n rukkie wag?
I rested on the couch for a while.
Ek het 'n rukkie op die bank gerus.
He was here a little while ago.
Hy was 'n rukkie gelede hier.
half an hour
halfuur
The trip takes half an hour.
Die reis duur 'n halfuur.
I have been waiting for the bus for half an hour.
Ek wag al 'n halfuur vir die bus.
The train leaves in half an hour.
Die trein vertrek oor 'n halfuur.
second (of time)
sekonde
It only takes a few seconds.
Dit duur net 'n paar sekondes.
Wait ten seconds and then press again.
Wag tien sekondes en druk dan weer.
all day long
heeldag
The meeting lasted all day.
Die vergadering het heeldag geduur.
It rained all day yesterday.
Dit het gister heeldag gereën.
I worked all day, and I am tired.
Ek het heeldag gewerk, en ek is moeg.
midnight
middernag
The party lasted until midnight.
Die partytjie het tot middernag geduur.
We arrived home at midnight.
Ons het om middernag by die huis aangekom.
in the afternoon(s)
smiddags
In the afternoons my grandmother rests for a while.
Smiddags rus my ouma 'n rukkie.
I work at the office in the mornings and at home in the afternoons.
Ek werk soggens by die kantoor en smiddags tuis.
at night
snags
At night I sleep with the window open.
Snags slaap ek met die venster oop.
Sipho works at night in a hospital.
Sipho werk snags in 'n hospitaal.
this year
vanjaar
This year I am learning Afrikaans.
Vanjaar leer ek Afrikaans.
My brother is getting married this year.
My broer trou vanjaar.

Contributors