Quantity phrases with 'of' (een van, geeneen van … nie, ...)

QuestionAnswer
category
kategorie
photography
fotografie
This is one of the important categories in photography.
Dit is een van die belangrike kategorieë in fotografie.
shortlist
kortlys
One of her photos is already on the shortlist.
Een van haar foto's is reeds op die kortlys.
foreground
voorgrond
composition
komposisie
Look at the sharp foreground in one of his compositions!
Kyk na die skerp voorgrond in een van sy komposisies!
judge, adjudicator
beoordelaar
Each of the judges ought to study the shortlist.
Elkeen van die beoordelaars behoort die kortlys te bestudeer.
jury
jurie
to nominate; to appoint (to a post)
benoem
Each of us on the jury nominated her.
Elkeen van ons op die jurie het haar benoem.
finalist
finalis
Does each of the finalists in this category get a prize?
Kry elkeen van die finaliste in hierdie kategorie 'n prys?
The jury has already judged most of the compositions.
Die jurie het reeds die meeste van die komposisies beoordeel.
In modern photography, most of them use a bright foreground.
In moderne fotografie gebruik die meeste van hulle 'n helder voorgrond.
to eliminate
uitskakel
Unfortunately, we have to eliminate most of these entries.
Ons moet ongelukkig die meeste van hierdie inskrywings uitskakel.
Most of us nominated him for one of the prizes.
Die meeste van ons het hom vir een van die pryse benoem.
Not one of the judges agrees with his decision.
Geeneen van die beoordelaars stem met sy besluit saam nie.
Not one of the members wants to eliminate her photo.
Geeneen van die lede wil haar foto uitskakel nie.
The chairperson knows none of them personally.
Die voorsitter ken geeneen van hulle persoonlik nie.
None of these photos has enough contrast in the background.
Geen van hierdie foto's het genoeg kontras in die agtergrond nie.
None of his compositions convinced the strict jury.
Geen van sy komposisies het die streng jurie oortuig nie.
Each of the finalists receives a certificate.
Elkeen van die finaliste ontvang 'n sertifikaat.
The minister appointed her as the new head.
Die minister het haar as die nuwe hoof benoem.
One of the members was appointed chairperson.
Een van die lede is tot voorsitter benoem.

Contributors