| Question | Answer |
|---|---|
consumer | verbruiker |
prototype | prototipe |
A group of consumers is testing the new prototype this morning. | 'n Groep verbruikers toets vanoggend die nuwe prototipe. |
to facilitate | fasiliteer |
focus group | fokusgroep |
target market | teikenmark |
She is facilitating a number of focus groups for our target market today. | Sy fasiliteer vandag 'n aantal fokusgroepe vir ons teikenmark. |
handful | handvol |
to evaluate | evalueer |
Did only a handful of participants evaluate the product? | Het net 'n handvol deelnemers die produk geëvalueer? |
pile, stack | stapel |
There is a pile of questionnaires lying on my desk. | Daar lê 'n stapel vraelyste op my lessenaar. |
sample, random sample | steekproef |
We invited a sample of users to give feedback. | Ons het 'n steekproef gebruikers genooi om terugvoer te gee. |
recommendation | aanbeveling |
The report contains a lot of useful recommendations. | Die verslag bevat 'n klomp nuttige aanbevelings. |
A group of the consumers, however, prefers this prototype. | 'n Groep van die verbruikers verkies egter hierdie prototipe. |
A number of her colleagues are helping to facilitate the focus groups. | 'n Aantal van haar kollegas help om die fokusgroepe te fasiliteer. |
Feel free to choose a handful of those recommendations for the report. | Kies gerus 'n handvol van daardie aanbevelings vir die verslag. |
When is he going to evaluate a sample of our target market? | Wanneer gaan hy 'n steekproef van ons teikenmark evalueer? |
He has already analyzed a stack of the new questionnaires. | Hy het reeds 'n stapel van die nuwe vraelyste ontleed. |
As far as the design is concerned, a number of the consumers are not satisfied yet. | Wat die ontwerp betref, is 'n aantal van die verbruikers nog nie tevrede nie. |
We are discussing a lot of ideas with a group of our clients. | Ons bespreek 'n klomp idees met 'n groep van ons kliënte. |
Your questions are stored by us to improve Elon.io